dankie.co

Dankie het begin as ’n lied deur die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Herman Kleinhans – ’n eerlike huldeblyk aan waardering. Vandag leef dit voort as ’n volwaardige handelsmerk wat styl en betekenis kombineer. Elke item dra die boodskap van dankbaarheid, sodat jy dit oral saam met jou kan neem.